NG Kerk Alexanderbaai — ’n Plek van Hoop en ToekomsSondag Erediens: 10:30

Oor Ons

Wie is ons?

NG Kerk Alexanderbaai is ’n geloofsgemeenskap waar mense welkom is, waar ons saam aanbid en waar ons God se liefde in die gemeenskap wil uitleef.

Ons visie: ’n Plek van hoop en toekoms waar mense saam groei in geloof, hoop en liefde.

Ons waardes

💬WhatsApp